Vrystaatse kunswedstryd


Lady Grey Kunste-Akademie sangers sing vir Goud

Altech Konsertkoor

Altech Konsertkoor

Die Altech Konsertkoor van die Lady Grey Kunste-Akademie het op 6 Mei 2015 aan die Vrystaatse Kunswedstryd in Bloemfontein deelgeneem. Die koor ontvang goud in die Meerstemmige Klas en word ook aangewys as die wenners van die ATKV prys vir die mees belowende koor by die 2015 Eisteddfod.

Baie Geluk!

Die solo-sangers het op 11 Mei deelgeneem in die Ligte Musiek Kategorie en hulle het besonder goed gevaar:

  • Ryan Thompson (Graad 10): B
  • Milo Mnukwa (Graad 11): B
  • Lubabalo Mpelwane (Graad 10): B
  • Moeketsi Mahlatsi (Graad 11): A
  • Sibabalwe Bukula (Graad 12): A+
  • Kwezikazi Mfhiti (Graad 10):A+
  • Mampho Letsie (Graad 10): A+
  • Nkwenkwezi Nyilika (Graad 11): A+
  • Thandanza Silwane (Graad 11): A+
  • Anelisa Nkonjwa (Graad 12): A++
  • Andiswa Mbolekwa(Graad 12): A++
  • Asisipho Ncatsha (Graad 12): A++
  • Mamello Kosie (Graad 11): A++
v.l.n.r:Kwezikazi Mfhiti; Asisipho Ncatsha; Mamello Kosie; Sibabalwe Bukula; Andiswa Mbolekwa; Anelisa Nkonjwa; Mampho Letsie

v.l.n.r: Kwezikazi Mfhiti; Asisipho Ncatsha; Mamello Kosie; Sibabalwe Bukula; Andiswa Mbolekwa; Anelisa Nkonjwa; Mampho Letsie

v.l.n.r:Ryan Thompson; Thandanza Silwane; Nkwenkwezi Nyilika; Moeketsi Mahlatsi. Absent: Milo Mnukwa; Lubabalo Mpelwane

v.l.n.r: Ryan Thompson; Thandanza Silwane; Nkwenkwezi Nyilika; Moeketsi Mahlatsi. Absent: Milo Mnukwa; Lubabalo Mpelwane

 

Die volgende leerders het ook aan die kategorie vir Ligte Musiek Sang Duo’s deelgeneem en baie goed gevaar:

  • Anelisa Nkonjwa en Nkwenkwezi Nyilika: A
  • Mampho Letsie en Kwezikazi Mfhiti: A++
Anelisa Nkonjwa en Nkwenkhwezi Nyilika

Nkwenkhwezi Nyilika en Anelisa Nkonjwa

Mampho Letsie en Kwezikazi Mfhiti

Mampho Letsie en Kwezikazi Mfhiti

 

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *