Eistedd@Alies – Instrumentale afdeling 1


Eistedd@Alies

Die instrumentale afdeling van die Aliwal-Noord kunswedstryd het op Dinsdag, 25 Augustus 2015 plaasgevind. Lady Grey Kunste-Akademie se musiekleerlinge het almal puik presteer.

Klavier

Die volgende beginner klavierleerlinge het almal bo 80% behaal:

Soyisele Lavisa 90%, Katleho London 90%, Alex Chen 87%, Naledi Maponopono 90% en Senkosi Sgulugulu 83%.

Beginner klavierleerlinge

 

Tracy Cock het 82% en 86% vir haar twee klaviersolo’s behaal. Dana Mosca se klaviersolo  het 90% verwerf.

Tracy en Dana

 

Ander instrumente

Die twee susters, Sinothando en Siphosovuyo Mtseli, het beide 83% in onderskeidelik klarinet en fluit verwef.

Sinothando en Siphosovuyo Mtseli

Brian van Rooyen is 86% vir sy kitaarspel (ligte musiek) toegeken.

Brian van Rooyen

 


Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

One thought on “Eistedd@Alies – Instrumentale afdeling