Visual Arts






Van saai na fraai Aan die einde van die eerste kwartaal het die kennisgewingborde van die Lady Grey Kunste-Akademie ‘n gedaanteverwisseling ondergaan. Mev. Cock se kreatiewe hand het gesorg dat die skoolvierkant nou spog met vrolike en kunstig-versierde kennisgewingborde.  Baie dankie vir die inisiatief en moeite.  

Van saai na fraai