Daily Archives: August 19, 2015


Lady Grey Kunstefees Die kunste het gekook Die naweek van 7-9 Augustus was voorwaar ‘n fees van kunste.  Daar was iets wat in elkeen se smaak geval het.  Die naweek is Vrydagmiddag afgeskop met ‘n reünie skemerkelkie waar oudleerlinge en -onderwysers heerlik kon kuier en gesels oor die ou dae. Die hoogtepunte van hierdie […]

Lady Grey Kunstefees het gekook