Spiksplinternuwe snoepie Die skool se snoepie spog met ‘n nuwe voorkoms en ‘n nuwe span bestuurders. “Tannie Bettie”, soos al die leerders haar ken, het aan die einde van die eerste kwartaal besluit om af te tree en die skool moes vinnig ‘n plan maak om te verseker dat die […]
Daily Archives: April 21, 2015
3 posts
Van saai na fraai Aan die einde van die eerste kwartaal het die kennisgewingborde van die Lady Grey Kunste-Akademie ‘n gedaanteverwisseling ondergaan. Mev. Cock se kreatiewe hand het gesorg dat die skoolvierkant nou spog met vrolike en kunstig-versierde kennisgewingborde. Baie dankie vir die inisiatief en moeite.
LGAA student through to district round of SA school’s Choral Eisteddfod Nkwenkhwezi Nyilika, Grade 11, participated in the first round (circuit level) of the SASCE competition on Friday 17 April in Lady Grey. He did very well and obtained a first place with 71% in the Bass/Baritone Solo section. He […]