Lady Grey Kunste Akademie is baie trots op die volgende leerlinge wat almal geslaag het in die Trinity Musiek-eksamens, wat gedurende Oktober in Bloemfontein afgelê is.
Trumpet
3 posts
Die eerste kwartaal van 2017 was baie bedrywig en suksesvol vir die instrumentaliste van Lady Grey Kunste-Akademie.Daisy Melnyczuk, van "Project Trust", het nou die kitaar-onderrig begin en sy het reeds ses leerlinge.Daar was meestersklasse vir die blokfluite en fluite, asook 'n ensemble werkswinkel.Elke graad 3 leerling het 'n blokfluit ontvang en […]
Die volgende instrumentaliste het van 23-25 Augustus 2016 aan die Aliwal Eisteddfod deelgeneem en baie goed gevaar: Klaviere: Gibson Guo 2 x 90% Simangaliso Ngangca, 85% Alex Chen, 88% en 90% Avril Theron, 92% Naledi Maponopono, 93% Lesedi OldJohn, 90% Senkosi Sgulugulu, 88% Thabelang Motemekoane, 95% Kamelo Mapanopono, 90% Tracy Cock, 80% Dana […]