Piano


1
Eistedd@Alies Die instrumentale afdeling van die Aliwal-Noord kunswedstryd het op Dinsdag, 25 Augustus 2015 plaasgevind. Lady Grey Kunste-Akademie se musiekleerlinge het almal puik presteer. Klavier Die volgende beginner klavierleerlinge het almal bo 80% behaal: Soyisele Lavisa 90%, Katleho London 90%, Alex Chen 87%, Naledi Maponopono 90% en Senkosi Sgulugulu 83%.   […]

Eistedd@Alies – Instrumentale afdeling