On Friday 31st May 2019 the following music learners of Lady Grey Arts Academy played their Trinity music exams in Bloemfontein.
Piano
Lady Grey Kunste Akademie is baie trots op die volgende leerlinge wat almal geslaag het in die Trinity Musiek-eksamens, wat gedurende Oktober in Bloemfontein afgelê is.
Die eerste kwartaal van 2017 was baie bedrywig en suksesvol vir die instrumentaliste van Lady Grey Kunste-Akademie.Daisy Melnyczuk, van "Project Trust", het nou die kitaar-onderrig begin en sy het reeds ses leerlinge.Daar was meestersklasse vir die blokfluite en fluite, asook 'n ensemble werkswinkel.Elke graad 3 leerling het 'n blokfluit ontvang en […]
Die volgende instrumentaliste het van 23-25 Augustus 2016 aan die Aliwal Eisteddfod deelgeneem en baie goed gevaar: Klaviere: Gibson Guo 2 x 90% Simangaliso Ngangca, 85% Alex Chen, 88% en 90% Avril Theron, 92% Naledi Maponopono, 93% Lesedi OldJohn, 90% Senkosi Sgulugulu, 88% Thabelang Motemekoane, 95% Kamelo Mapanopono, 90% Tracy Cock, 80% Dana […]
Die volgende klavierleerlinge van die Lady Grey Kunste-Akademie het op 16 Augustus 2016 aan die Queenstown Eisteddfod deelgeneem: Gibson het goud behaal en die res almal silwer: Gibson Guo, 82% Tracy Cock, 79% Dana Mosca, 78% Alex Chen, 76% Katleho London, 75% Tracy en Dana duet, 76%