Die eerste kwartaal van 2017 was baie bedrywig en suksesvol vir die instrumentaliste van Lady Grey Kunste-Akademie.Daisy Melnyczuk, van "Project Trust", het nou die kitaar-onderrig begin en sy het reeds ses leerlinge.Daar was meestersklasse vir die blokfluite en fluite, asook 'n ensemble werkswinkel.Elke graad 3 leerling het 'n blokfluit ontvang en […]
Guitar
2 posts
Eistedd@Alies Die instrumentale afdeling van die Aliwal-Noord kunswedstryd het op Dinsdag, 25 Augustus 2015 plaasgevind. Lady Grey Kunste-Akademie se musiekleerlinge het almal puik presteer. Klavier Die volgende beginner klavierleerlinge het almal bo 80% behaal: Soyisele Lavisa 90%, Katleho London 90%, Alex Chen 87%, Naledi Maponopono 90% en Senkosi Sgulugulu 83%. […]