Moeketsi Mahlatsi het einde 2015 gekwalifiseer vir die nasionale atletiekbyeenkoms in Bloemfontein. Moeketsi (Graad 12) sal in die diskus en gewigstoot items deelneem. Die Lady Grey Kunste-Akademie wens hom geluk met sy prestasie.
Hiermee verwelkom Lady Grey Kunste-Akademie ons nuwe Wiskunde onderwyser, Adriaan Bouwer. Adriaan gaan Wiskunde aanbied vir graad 8 en 9 asook Wiskunde […]
Die eerste kwartaal van 2017 was baie bedrywig en suksesvol vir die instrumentaliste van Lady Grey Kunste-Akademie.Daisy Melnyczuk, van “Project Trust”, het […]