Anthem

Met die Witteberg as dekor en die wind se melodie.
Staan ‘n skool met trotse waardes, met passie met vreug.
En met berge wat as bakens, stil en fier om ons heen waak.
Vind ons daagliks rigting met God wat ons lei.

Koor
En hier sal ek my doel bereik en ‘n plekkie in die son kan vind.
In my soektog, in my swerwe vind ek vriendskap en hoop.
En hier sal ‘n deel van my hart altyd leef.
En hier sal ons oorwin.

Each day we strive to give our all for the school that guides us.
Through drama, music, art and dance we learn and grow each day
and soon we’ll find a place to stand; in time we’ll climb the steps,
until we shine on a mountain high.

Chorus
For here I will achieve my goals; I will run the race before me.
In my struggle, in my search I found friendship and hope.
And here a part of my heart will remain
until the work is done.

Woorde: Riaan Viviers
Musiek: Antonie Eduard Smit