Hiermee verwelkom Lady Grey Kunste-Akademie ons nuwe Wiskunde onderwyser, Adriaan Bouwer. Adriaan gaan Wiskunde aanbied vir graad 8 en 9 asook Wiskunde en Fisiese Wetenskappe vir graad 10. Ons is geȅerd om hierdie slimkop by ons familie by te voeg en hoop en vertrou hy gaan baie gelukkig by ons […]
Daily Archives: January 20, 2020
1 post