Die eerste kwartaal van 2017 was baie bedrywig en suksesvol vir die instrumentaliste van Lady Grey Kunste-Akademie.Daisy Melnyczuk, van "Project Trust", het nou die kitaar-onderrig begin en sy het reeds ses leerlinge.Daar was meestersklasse vir die blokfluite en fluite, asook 'n ensemble werkswinkel.Elke graad 3 leerling het 'n blokfluit ontvang en […]
Daily Archives: April 23, 2017
1 post