Daily Archives: January 18, 2016


Moeketsi Mahlatsi het einde 2015 gekwalifiseer vir die nasionale atletiekbyeenkoms in Bloemfontein. Moeketsi (Graad 12) sal in die diskus en gewigstoot items deelneem. Die Lady Grey Kunste-Akademie wens hom geluk met sy prestasie.

Atletiek, SA’s