Daily Archives: September 13, 2015


Vrydag, 9 September was dit die jaarlikse Kultuurdag by die Lady Grey Kunste-Akademie. Almal van graad 1 tot 11 het met hulle kulturele klere gespog. Die onderwysers het ook die geleentheid aangegryp om ‘n kultuur uit te beeld en sommer bietjie laf te wees. The program started with the Best speakers’ […]

Kultuurdag