Nuwe naambord Die Lady Grey Kunste-Akademie wil graag vir Nashua Aliwal-Noord bedank vir die pragtige nuwe naambord wat nou voor die skool pronk. Baie dankie vir die volgehoue diens en ondersteuning wat julle aan die skool lewer.
Daily Archives: May 27, 2015
2 posts
Lady Grey Kunste-Akademie sangers sing vir Goud Die Altech Konsertkoor van die Lady Grey Kunste-Akademie het op 6 Mei 2015 aan die Vrystaatse Kunswedstryd in Bloemfontein deelgeneem. Die koor ontvang goud in die Meerstemmige Klas en word ook aangewys as die wenners van die ATKV prys vir die mees belowende koor […]