
DIE KUNSTE KRAAI KONING vanjaar op Lady Grey 7 – 9 Augustus 2015 Dit is vanjaar die Lady Grey Kunste-Akademie se 20ste bestaansjaar en die akademie gaan dìe groot gebeurtenis in styl vier. Die afgelope 20 jaar gaan gevier word met ‘n tjok-en-blok feesprogram wat iets vir almal inhou. Hierdie […]